# ActionSA het sy frustrasie te kenne gegee oor president Cyril Ramaphosa se voortgesette besluiteloosheid rakende die skorsing van die Johannesburgse Direkteur van Openbare Vervolging, Advokaat Andrew Chauke. ActionSA se woordvoerder, Matthew George, sê ten spyte van ‘n formele versoek deur die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Advokaat Shamila Batohi, wat reeds in Augustus 2023 gerig is, was daar nog geen beslissende optrede deur die President nie:
ActionSA sê Ramaphosa se gebrek aan optrede teen Direkteur van Openbare Vervolging ondermyn geregtigheid [KLANK]
ENG MatthewonRamaphosa