# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Internasionale Betrekkinge en Samewerking vra die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, om ‘n regsmening te bekom oor moontlike aanklagte teen AfriForum en Solidariteit. Die komitee se voorsitter, Supra Mahumapelo, sê die organisasies is aan die voorpunt met die verspreiding van waninligting oor Suid-Afrika in Amerika. Dit volg nadat 49 Afrikaners na Amerika vertrek het waar hulle as vlugtelinge ontvang is. Mahumapelo sê daar is geen volksmoord in Suid-Afrika soos die Amerikaanse president, Donald Trump, beweer nie:
Parlementêre komitee soek regsmening oor moontlike aanklagte teen AfriForum en Solidariteit [KLANK]
ENG MahumapeloOnSovereignty