Die plastiekherwinningsorganisasie Polyco het met die span van ‘n maatskappy sonder winsbejag RLabs saamgespan om Suid-Afrika se groen ekonomie deur mikro-herwinningsondernemings te ondersteun. Die vennootskap, met die rugsteun van 500-duisend-rand, sal noodsaaklike herwinningsinfrastruktuur verskaf. RLabs, wat in 24 lande aktief is, bemagtig gemeenskappe deur vaardigheidsopleiding en entrepreneurskap rakende afval. Lisl Doherty van Polyco sê die samewerking sal geleenthede in die herwinningsbedryf ontsluit:
Polyco vat hande met RLabs vir hupstoot vir SA se groen ekonomie [KLANK]
ENG-DohertyOnPartnership