Skip to content

Rugby: Kaapstad vra toeskouers om MyCiTi-pendeltradisie voort te sit [KLANK]

# Rugby: Die Stormers speel Vrydagaand hul laaste ligawedstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap op die Kaapstad-stadion en ondersteuners word aangemoedig om die MyCiTi-pendeldiens te gebruik. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê ondersteuners kan in die middestad parkeer en dan met ʼn gratis MyCiTi-pendelbus of langs die ondersteuner-staproete na die stadion gaan:

ENG JPonRugbySpectators