Skip to content

ATM veroordeel regering se ekonomiese wanbestuur terwyl werkloosheid toeneem [KLANK]

# Die African Transformation Movement sê hy is woedend oor die katastrofiese wanbestuur van Suid-Afrika se ekonomie wat beklemtoon word deur ʼn kommerwekkende styging in werkloosheid. Die land se werkloosheidsyfer het in vanjaar se eerste kwartaal tot 32,9-persent geklim vanaf die 31,9-persent in die vierde kwartaal van 2024. ATM-woordvoerder Zama Ntshona sê hoë werkloosheidsvlakke en trae ekonomiese groei is ʼn teken dat die regering van nasionale eenheid sonder ʼn greep op die werklikheid is:

ENG ZamaonMismanagement