Skip to content

Giwusa gee kapitalisme en RNE-beleid die skuld vir reuse-werksverliese in eerste kwartaal [KLANK]

# Giwusa sê die jongste werkloosheidsyfers wat tot 32,9-persent gestyg het, ontbloot die mislukking van kapitalisme en die regering van nasionale eenheid se ekonomiese strategie. Die vakbond is van mening die verlies van 291-duisend werksgeleenthede in die eerste kwartaal van vanjaar weerspieël ‘n verdiepende krisis, gedryf deur besuinigingsmaatreëls, privatisering en anti-werkersbeleid. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê sleutelbedrywe soos handel, konstruksie en mynbou is die swaarste getref:

ENG SebeiOnUnemployment