Skip to content

MK Party sê stygende werkloosheid bewys die RNE het misluk [KLANK]

# Die MK Party sê die toename in werkloosheid is ’n duidelike teken van ’n nasionale krisis wat veroorsaak is deur ’n mislukte regering van nasionale eenheid. In reaksie op die jongste kwartaalikse arbeidsmagopname voer die party aan dat swart jeug, vroue en mense met gestremdhede uitgesluit word deur ’n ekonomie wat steeds gevorm word deur bevoorregting uit die apartheidera. Nhlamulo Ndhlela van die MK Party beskuldig president Cyril Ramaphosa se regering daarvan dat dit die belange van die elite dien, en noem sy beleggingsberade, leë beloftes: 

ENG NdhlelaOnUnemployment