# Adjunkpresident Paul Mashatile bepleit ‘n verenigde Afrika-stem voor die G20-beraad wat in November plaasvind. Hy het op die Afrika-reisindaba in Durban gesê die beraad is ‘n belangrike geleentheid vir die vasteland om sy belange wêreldwyd te bevorder. Mashatile sê Suid-Afrika, die gasheer, het ‘n verantwoordelikheid om die behoeftes van die vasteland en die Globale Suide te bevorder, gegewe dat dit die enigste Afrika-lid van die G20 is:
Mashatile bepleit ‘n verenigde Afrika-stem voor G20-beraad [KLANK]
ENG MashatileOnUnitedVoice