Skip to content

COSATU spreek verbasing uit oor die “klein trek” van 49 landsburgers na VSA [KLANK]

# Cosatu het met verbasing kennis geneem van, wat hulle noem, die klein trek van 49 landgenote na die Verenigde State. Woordvoerder van Cosatu, Matthew Parks, sê dit is hul inherente reg kragtens Suid-Afrika se internasionaal gerespekteerde Grondwet. Hy sê die 49 Suid-Afrikaners volg in die voetspore van ander Suid-Afrikaners wat oor geslagte heen na groener weivelde vertrek het – van die VSA na Europa, Afrika en Australasië, en meer onlangs na die Persiese Golf:

ENG MatthewonKleinTrek