Skip to content

Nog drie vas in verband met verdwyning van joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat [KLANK]

# Die polisie het bevestig nog drie mense is aangekeer in verband met die verdwyning van en moontlike moord op die joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Mdhluli. Agt verdagtes word nou aangehou. Oorskot wat moontlik dié van die paartjie is, is verlede week in Rust de Winter op die grens tussen Limpopo en Gauteng ontdek. Daar word nog gewag op die uitslag van DNS-toetse om die identiteite vas te stel. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die jongste verdagtes is vanoggend vasgetrek:

ENG MatheOnSuspects