Skip to content

DIRCO bevestig Afrikaners behou burgerskap te midde van Amerikaanse hervestiging [KLANK]

# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê 49 Afrikaners wat na die VSA verhuis met vlugtelingstatus, sal nie hul Suid-Afrikaanse burgerskap verloor nie. Die woordvoerder, Chrispin Phiri, het aan Newzroom Afrika gesê Artikel 20 van die Grondwet beskerm burgerskap, maar die gebruik van Suid-Afrikaanse diplomatieke dienste in die buiteland kan vlugtelingstatus beïnvloed. Hy beklemtoon die regering verwerp bewerings van Afrikanervervolging en bestempel dit as polities gemotiveerd:

ENG-PhiriOnRefugees