# Die Landdroshof in Vredenburg aan die Weskus het borgtog van 500-rand toegestaan aan ‘n vrou wat beskuldig word van brandstigting by Kelly Smith se huis in Middelpos, Saldanhabaai. Die voorval het plaasgevind nadat Smith en haar medebeskuldigdes skuldig bevind is aan ontvoering en mensehandel van die sesjarige Joslin. Die 27-jarige Monique Kekana sal op 25 Junie weer in die hof verskyn. Sy het teenoor Newzroom Afrika geen berou getoon nie en sê sy het dit gedoen om geregtigheid vir Joslin te bekom:
Vrou wat borgtog kry vir brandstigting by Kelly Smith se huis toon geen berou nie [KLANK]
ENG-KekanaOnKelly