Skip to content

ActionSA eis in brief aan minister Mantashe om oorskot van Lily-myn se slagoffers uit te haal [KLANK]

# ActionSA sê hulle het die minister van Minerale Hulpbronne en Energie, Gwede Mantashe, skriftelik versoek vir die herwinning van die oorskot van die drie werkers van die Lily-myn in Mpumalanga. Dit is presies nege jaar sedert Pretty Nkambule, Yvonne Mnisi en Solomon Nyirenda in ‘n vraghouer ondergronds by die myn in Barberton vasgekeer is toe die terrein ineengestort het. Die leier van ActionSA, Herman Mashaba, sê Mantashe moet inligting verskaf oor sy departement se plan om hul oorskot te herwin:

ENG HermanonMantashe