Skip to content

Malema sê hy is nie skaam dat sy visum vir die Verenigde Koninkryk geweier is nie [KLANK]

# Die EFF-leier Julius Malema sê hy is nie skaam dat sy visum vir die Verenigde Koninkryk verlede week geweier is nie. Hy sou by die Cambridge-universiteit se Africa Together-konferensie praat. Die Britse Hoëkommissariaat in Suid-Afrika sê Malema se visum kon weens bankvakansiedae in Brittanje nie afgehandel word nie. Malema het gister inwoners in Soweto se Wyk 24 toegespreek voor Woensdag se tussenverkiesing en sê Soweto sal hom altyd verwelkom:

ENG MalemaOnBan