# Die polisie in Limpopo het ‘n omvattende soektog van stapel gestuur na verdagtes wat verantwoordelik is vir die onwettige jag van ‘n olifant en die vergiftiging van die karkas wat gelei het tot die dood van talle beskermde aasvoëls in die Krugerwildtuin. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba sê stropers het ‘n vangstrik gebruik om die olifant te vang en daarna sy karkas met gif bedek, wat tot die vrekte van meer as ‘n 100 aasvoëls gelei het, nadat hulle aan die besmette karkas gevreet het:
Polisie begin soektog ná onwettige olifantjag en vergiftiging van aasvoëls in Krugerwildtuin [KLANK]
ENG MaleselaonPoisoning