# Die Stad Kaapstad sê die nat toestande sal na verwagting vir die res van die dag in die Wes-Kaap voortduur. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n vlak 4-weerwaarskuwing vir skadelike winde en golwe hierdie naweek vir die provinsie uitgereik weens ‘n koue front. Die stad se verkeerswoordvoerder, Kevin Jacobs, sê daar is nog geen padsluitings weens die weer nie:
Nat toestande sal na verwagting res van dag voortduur in Wes-Kaap [KLANK]
ENG KevinonWetConditions