# Cosatu verwelkom die Werkloosheidsversekeringsfonds se besluit om verligting ter waarde van 387-miljoen-rand aan meer as ses-duisend poskantoorwerkers te verskaf. Die befondsing sal 75-persent van hul salarisse oor die volgende ses maande dek, terwyl die Suid-Afrikaanse Poskantoor met sy omkeerplan besig is. Matthew Parks van Cosatu sê dit is broodnodige verligting ná maande van swaarkry, en doen ‘n beroep op die Nasionale Tesourie om die res van die beloofde reddingsboei van 3,8-miljard-rand beskikbaar te stel:
Cosatu verwelkom R387-miljoen WVF-verligting vir sukkelende poskantoorwerkers [KLANK]
ENG ParksOnRelief