Skip to content

AfriForum beloof om ANC-beleid teen te staan ondanks voortgesette hoogverraad-ondersoek [KLANK]

# AfriForum het die Valke se voortgesette ondersoek na beweerde hoogverraad verwerp as ‘n poging om diegene wat die ANC teenstaan, te intimideer en stil te maak. Die ondersoek volg op klagtes wat verlede jaar gelê is weens AfriForum en Solidariteit se buitelandse ontmoetings. Hulle beloof om steeds die ANC se beleid en menseregte-vergrype teen te staan. Kallie Kriel van AfriForum sê om saam te werk met internasionale leiers soos die Amerikaanse president, Donald Trump, is nie hoogverraad nie maar hulle demokratiese reg:

 

ENG KrielOnTreasonProbe