# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê vrede en ontwikkeling in Afrika is diep verweef. Hy sê die toenemende konflik in Suid-Soedan, Soedan, die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo, en die onopgeloste kwessie oor selfbeskikking in Wes-Sahara, bly kritieke elemente op die vasteland se veiligheidsagenda. Lamola sê die Suid-Afrikaanse regering is bekommerd oor die toenemende spanning tussen Indië en Pakistan:
Lamola sê toenemende konflik in Afrika bly kritieke elemente op vasteland se veiligheidsagenda [KLANK]
ENG RonaldonAfrica