Skip to content

Lamola sê die wêreld vind sy pad in ‘n vinnig-ontwikkelende geopolitieke omgewing [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die wêreld moet sy pad vind in ‘n vinnig-ontwikkelende geopolitieke omgewing wat deur toenemende globale mededinging, ekonomiese wisselvalligheid en toenemende geopolitieke spanning gekenmerk word. Hy het gepraat tydens die Gertrude Shope-Vrouebemiddelingsnetwerk se Solidariteitskonferensie vir Vroue, Vrede en Sekerheid in Pretoria, rondom die tema “Stemme van Vroue in ‘n Globale Omgewing van Toenemende Konflik”. Lamola sê daar is tans meer as 50 voortgesette gewapende konflikte in die wêreld:

ENG RonaldonGeopoliticalTensions