Skip to content

Saftu verwerp onomwonde die uitbreiding van Vulindlela [KLANK]

# Die vakbondfederasie Saftu Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde sê dit verwerp onomwonde die uitbreiding van Operasie Vulindlela. SAFTU beskryf die projek as ’n neoliberale strukturele hervormingsagenda wat die privatisering van Suid-Afrika se openbare infrastruktuur versnel. Saftu se woordvoerder, Newton Masuku, merk op dat onder Fase Twee wat deur president Cyril Ramaphosa van stapel gestuur is, is daar ’n verskerpte oordrag van kritieke staatsgoedere aan privaat winsgedrewe belange onder die voorwendsel van staatshervorming:

ENG SaftuOnVulindlela