# Die regering vra Suid-Afrikaners in Kinderbeskermingsmaand om saam te staan en elke kind se waardigheid, veiligheid en onskuld te beskerm. Verslae toon dat meer as die helfte van die land se kinders steeds onder die broodlyn leef. Geweld, armoede en wanvoeding, ongelykheid en onvoldoende toegang tot noodsaaklike dienste belemmer ook kinders se oorlewing, groei en ontwikkeling. ‘n Regeringswoordvoerder, Nokululeko Mtshali, sê die beskerming van kinders is ‘n gedeelde verantwoordelikheid:
Regering vra burgers om saam te staan vir bewaring van kinders se waardigheid [KLANK]
ENG NokululekoonChildren