Skip to content

VF Plus sê Afrikaans moet beskerm word [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê Afrikaans is ‘n kulturele en intellektuele taal wat beskerm moet word. Die erkenning van Afrikaans as ‘n amptelike taal in Suid-Afrika ‘n honderd jaar gelede word vandag herdenk. Die VF Plus se leier, Corné Mulder, sê ‘n kulturele, politieke en maatskaplike stryd wat dekades lank strek, en gewortel is in die strewe na Afrikaner-identiteit en selfbeskikking, het gelei tot die erkenning van Afrikaans as ‘n amptelike taal in 1925:

AFR MulderOnAfrikaans