# Die Minister van Beplanning, Monitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa sal vandag haar departement se afvaardiging lei in ’n werksessie met Standardbank. Woordvoerder van die departement, Litha Mpondwana, sê die werksessie is daarop gemik om samewerking te verdiep ten einde staatsvermoë op die gebied van beplanning, monitering en evaluering te versterk, terwyl dit ook die implementering van die Mediumtermyn-ontwikkelingsplan vir 2024 tot 2029 ondersteun:
Minister Ramokgopa, Standardbank werksessie om staatskapasiteit te versterk [KLANK]
ENG-MpondwanaOnWorkshop