Skip to content

Kubayi vra vinnige optrede nadat Oos-Kaapse aanklaer doodgeskiet is [KLANK]

# Die minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, het gevra vir die vinnige inhegtenisname van verdagtes wat verbind word met die moord op die 30-jarige aanklaer Elona Sombulula in Mtentu in die Oos-Kaap verlede week. Kubayi sê Sombulula se moord kan moontlik verband hou met ingewikkelde sake waaraan hy gewerk het. Sy het teenoor SABC News die noodsaaklikheid beklemtoon om aanklaers te beskerm wat onder moeilike omstandighede werk:

ENG-KubayiOnProsecutor