# Die African Transformation Movement het die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Wet op Burgerskap as onverantwoordelik beskryf. Die hof het ‘n vorige uitspraak van die Appèlhof bevestig dat ‘n artikel van Wet 88 van 1995 ongrondwetlik is. Dit het bepaal dat Suid-Afrikaners wat vrywillig die burgerskap van ‘n ander land buite die huwelik verkry, se Suid-Afrikaanse burgerskap outomaties verval. ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê die uitspraak is verraad teen die land se soewereiniteit:
ATM sê die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Wet op Burgerskap is onverantwoordelik [KLANK]
ENG ZamaonConCourt