Skip to content

NVG gaan appelleer teen toestaan van borgtog aan PSL se hoofbestuurder en sy vrou [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag in die Wes-Kaap gaan appèl aanteken teen die toestaan van borgtog aan die Premier-sokkerliga se hoofbestuurder en voormalige FIFA-skeidsregter, Ace Ngcobo, en sy vrou, Salome. Bellville se Landdroshof het borgtog op onderskeidelik 50-duisend en 30-duisend-rand vasgestel met hulle verskyning op aanklag van bedrog en geldwassery. Zinzi Hani van die Valke sê die aanklagte hou verband met ‘n skenking van 15-miljoen-rand van PetroSA vir skoolbou-projekte in die Oos-Kaap 12-jaar gelede:

ENG-HaniOnNgcobo