Skip to content

Business Leadership SA sê enigste weg vorentoe vir begroting is om besteding te verminder [KLANK]

# Business Leadership South Africa sê indien Suid-Afrika volhoubare openbare besteding wil bereik, sal hy moet groei om staatsinkomste uit te brei. Die minister van finansies, Enoch Godongwana, gaan die nasionale begroting die 21ste die derde keer in die Parlement voorlê. BLSA se uitvoerende hoof, Busiswe Mavuso, het aan Newzroom Afrika gesê hoewel dit goed is dat die begroting bevraagteken word, moet die regering die politieke moed hê om ongewilde besluite te neem:

ENG MavusoOnBudget