Skip to content

DA dwing Tshwane burgemeester om beplanningstribunaal aan te stel [KLANK]

# Die DA sê sy druk op Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya het gelei tot die aanstelling van ’n beplanningstribunaal om ontwikkelingsplanne en besware aan te spreek. Siobhan Muller van die DA sê die vertraging het ’n ernstige agterstand veroorsaak en ontwikkelaars frustreer. Die aanstellings, wat uit bestaande burgemeesterskomiteelede gemaak is, beëindig ‘n sesmaande-lange wag. Sy het antwoorde geëis oor hoe Moya beplan om die agterstand vinnig uit te wis:

AFR-MullerOnTribunal