Skip to content

Minder as 12% van Japanse bevolking is kinders van 14 jaar of jonger

# Japan se geraamde kinderbevolking het die 44ste agtereenvolgende jaar tot ‘n rekordlaagtepunt gekrimp. Slegs 11.1-persent van die algehele bevolking is kinders, nadat dit verlede jaar op 123.4-miljoen gestaan ​​het. Hierdie demografiese krisis is een van Japan se dringendste kwessies met die geboortesyfer wat voortdurend daal. Japan word bestempel as ‘n reuse-nasie van bejaardes, wat beteken meer as 20-persent van sy bevolking is ouer as 65. Die land se algehele bevolking sal na verwagting teen 2065 tot ongeveer 88-miljoen daal.