Skip to content

Minister Creecy spreek haar kommer uit oor Oos-Kaapse botsing wat 15 lewens eis [KLANK]

# Die minister van vervoer, Barbara Creecy, sê haar departement ondersoek, deur die Padverkeersbestuurskorporasie, die oorsaak van ‘n ongeluk die naweek in die Oos-Kaap wat die lewens van 15 mense geëis en vyf ander beseer het . Die botsing reg van voor tussen ‘n volgelaaide minibustaxi en ‘n bakkie het op die R-63 tussen Adelaide en Maqoma, Fort Beaufort, plaasgevind. Die departement se woordvoerder, Collen Msibi, sê ‘n voorlopige verslag word binnekort verwag:

ENG CollenonInvestigating