# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi het die herbegrafnisgeleentheid van ANC-aktiviste Benjamin Malesella Moloise en Abraham Zakhele Mngomezulu in Soweto gelei. Hulle oorskot, wat uit grafte vir armlastiges in Mamelodi opgegrawe is, is deur die NPA se taakspan vir vermiste persone en die Waarheid- en Versoeningskommissie se eenheid herbegrawe. Kubayi sê die seremonie is ‘n beduidende stap na genesing en geregtigheid vir die families:
Twee ANC anti-apartheidsaktiviste in Soweto herbegrawe [KLANK]
ENG-KubayiOnActivists