# Die huis in Middelpos, Saldanhabaai waar Joslin Smith gewoon het, is afgebrand slegs ure nadat haar ma, Kelly Smith, skuldig bevind is aan ontvoering en mensehandel. Smith en twee mede-beskuldigdes is in die Wes-Kaapse Hooggeregshof, wat in Saldanhabaai gesit het, skuldig bevind. Die polisie het ‘n saak van brandstigting geopen, en ‘n vrou is vir ondervraging ingeneem. Burgemeester van Saldanhabaai, André Truter, het die voorval bevestig:
Kelly Smith se huis in Middelpos afgebrand na skuldigbevinding [KLANK]
ENG-TruterOnKelly