# ’n Peruaanse vlootskip het met ’n olieplatform in die Amasone-rivier gebots met minstens twee mense en een vermis. Die botsing in die vroeë oggendure van Vrydag by die samevloei van die Napo- en Amasone-riviere, het ernstige skade veroorsaak. Dit is nie duidelik of olie in die rivier uitgelek het nie. Daar is honderde gas- en olieblokke in Amasone-reënwoudgebiede in dele van Peru, Brasilië, Colombia en Ecuador. Oliestortings het ’n verwoestende uitwerking op die streek se inheemse gemeenskappe en wildlewe.
Twee dood nadat Peruaanse vlootskip ‘n olieplatform in die Amasone-rivier tref