# Die Departement van Minerale en Petroleumbronne het ‘n verlaging in brandstofpryse aangekondig, wat Woensdag in werking tree. Albei grade petrol sal met 22-sent per liter daal, en diesel met tot 42-sent per liter, terwyl paraffien 31-sent goedkoper sal wees. Robert Maake van die department sê egter die prys van vloeibare petroleumgas sal met 46-sent per kilogram styg:
Brandstofpryse daal volgende week [KLANK]
ENG MaakeOnFuelDrop