# Standard Bank sê die 2025-Paastyd het voortgesette vordering in Suid-Afrika se sakebedrywighede getoon. Die totale transaksiewaarde het met 11-persent gestyg en volumes het met 10-persent toegeneem teenoor dieselfde tydperk in 2023. Norman Nyawo van Standard Bank sê Gauteng se algehele omset tydens die Paastyd was die grootste in die land, gevolg deur die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal:
Standard Bank sê Paastyd het groei in SA se sakebedrywighede getoon [KLANK]
ENG NormanonBusiness