# ActionSA doen ‘n beroep op die regering om streng op te tree teen sindikate wat voortgaan met menshandel in Suid-Afrika. In die jongste voorval is 44 vermeende onwettige immigrante wat vermoedelik deel was van ‘n menshandel-operasie, Donderdag by ‘n huis in Parkmore, Johannesburg, gered. Die groep het 17 minderjariges ingesluit. Matthew George van ActionSA sê die Grensbestuursowerheid moet elke bekende smokkelroete sluit en alle toegangspunte versterk:
ActionSA eis optrede teen sindikate in mensehandel [KLANK]
ENG MatthewonCrackdown