Skip to content

BOSA gaan Werkersdag in Soweto gedenk [KLANK]

# BOSA sê hy sal Werkersdag met township-entrepreneurs en die werkloses in Dobsonville, Soweto gedenk. ‘n Woordvoerder, Roger Solomons, sê die geleentheid word voor verskeie groot, verlate geboue gehou wat eens op ‘n tyd met ekonomiese aktiwiteite gewemel het. Dit is tans verlate en in onbruik. Hy sê plaaslike entrepreneurs en BOSA-leiers sal die publiek ook te woord staan. Hy het die Stad Johannesburg gevra om dié geboue weer in gebruik te neem en aan handelaars en entrepreneurs in townships te oorhandig:

ENG RogeronWorkersDay