Skip to content

ANC beskuldig DA dat hulle gelyke indiensneming aanval en grondwetlike transformasie ondermyn [KLANK]

# Die ANC sê die DA val wetgewing oor gelyke indiensneming aan en ondermyn transformasie in die Wes-Kaap. Hy beskuldig die DA daarvan dat hulle werkgewers aanmoedig om gelykheidswette te ignoreer, en dat hulle Solidariteit en AfriForum steun, wat vals bewerings in die buiteland versprei. Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het onderneem om saam met die vakbondfederasie Cosatu en die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party  werkersregte te beskerm, en waarsku dat die DA se optrede indruis teen die gees van eenheid en vooruitgang:

ENG MbalulaOnEquityLaws