Skip to content

ANC verwelkom onttrekking van BTW-verhoging, loof veelparty-konsensus [KLANK]

# Die ANC het die onttrekking van die voorgestelde BTW-verhoging en die hersiening van die 2025 fiskale raamwerk verwelkom, en dit ‘n politieke oorwinning, gebaseer op demokratiese konsultasie, genoem. Die party sê die besluit het gevolg op gesprekke met tien ander partye in die Parlement, insluitend die IVP, ActionSA, Rise Mzansi en Build One South Africa. Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het aan die media gesê die uitkoms bewys dat politieke samewerking moontlik en noodsaaklik is vir doeltreffende regering:

ENG MbalulaOnConsensus