# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, gaan die 2025-begroting op 21 Mei weer ter tafel lê. Dit volg na ‘n besluit om die voorgestelde BTW-verhoging van 0.5-persentasiepunte om te keer. Godongwana het aan die media gesê die hersiene begroting sal bygewerkte fiskale projeksies, leningsplanne en inkomsteberamings insluit. Dit sal volledig met die kabinet en politieke partye in die regering van nasionale eenheid bespreek word:
Minister Godongwana lewer hersiene 2025-begroting op 21 Mei [KLANK]
ENG GodongwanaOnRevisedBudget