# Die Regspraktykraad se verhoor teen advokaat Dali Mpofu is in Pretoria uitgestel. Die vertraging is veroorsaak deur elektrisiteitsprobleme en die raad se besluit om die klagstaat aan te pas. Mpofu het bevestig dat drie van die sewe klagtes teruggetrek is, en dat ’n nuwe klagstaat aan sy regspan voorsien sal word. Hy het die klagtes ’n ongegronde aanval op swart beroepslui genoem:
Regspraktykraad onttrek drie wangedragklagtes teen Dali Mpofu, verhoor uitgestel [KLANK]
ENG-MpofuOnHearing