# Die Suid-Afrikaanse Polisie-unie, SAPU doen ʼn beroep op lede van die publiek om na vore te kom met inligting oor die vermiste motor waarin drie Vrystaatse polisiebeamptes gereis het. Die drie konstabels het vermis geraak terwyl hulle op pad was van Bloemfontein na Limpopo om vir drie maande onder Operasie Vala Umgodi ontplooi te word. Hulle liggame is in die Hennopsrivier in Centurion gevind. SAPU-woordvoerder Lesiba Thobakgale sê hulle dood is ʼn verlies vir die polisie:
SAPU vra inligting oor vermiste voertuig ná polisielede se dood [KLANK]
ENG-ThobakgaleOnOfficers