# Die Europese Ruimteagentskap het ʼn Biomass-satelliet, die eerste van sy soort, ontwerp om koolstofdioksied in tropiese woude te meet. Navorsers sukkel om te bepaal hoeveel koolstofdioksied in die wêreld se woude geberg word en hoe hierdie voorraad verander in reaksie op faktore soos ʼn toename in temperatuur. Tropiese woude neem 75-persent van die wêreld se koolstofdioksied op. Professor Mathew Williams van die Universiteit van Edinburgh het aan STV News gesê die Biomass-satelliet is ontwerp vir ʼn sending van minstens vyf jaar:
Nuwe satelliet gaan koolstofdioksied in tropiese woude meet [KLANK]
ENG-WilliamsOnSatellite