# Die Parlement hou vol die prosesse wat gevolg is om die 2025 fiskale raamwerk te aanvaar, was nie onwettig en volgens verkeerde prosedures nie omdat hulle die Grondwet nagekom het. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het Nasionale Tesourie beveel om van voor af te begin nadat hy die fiskale raamwerk tersyde gestel het. Dit volg nadat die BTW-verhoging van 0,5-persent omgekeer is. Die parlementêre woordvoerder, Moloto Mothapo, sê hulle werk aktief saam met die regering om ʼn datum vas te stel waarop die hersiene nasionale begroting ingedien moet word:
Parlement hou vol proses om fiskale raamwerk te aanvaar was wettig [KLANK]
ENG MothapoOnRevisedBudget