Skip to content

‘n Vyfde liggaam is uit Hennopsrivier herwin terwyl soektog voortduur [KLANK]

# Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe het bevestig dat ’n vyfde liggaam uit die Hennopsrivier herwin is. Dit volg op die herwinning van drie liggame wat vermoedelik vermiste polisielede van die Vrystaat is wat verlede Woensdag verdwyn het. ‘n Vierde liggaam is vandag gevind. Sy sê die identiteite bly onbekend, en ondersoeke is aan die gang om die oorsaak van dood en moontlike verbintenis tussen die slagoffers te bepaal:

ENG-MatheOnUpdate