Skip to content

Suid-Afrika sê humanitêre ineenstorting in Gaza is doelbewuste strategie [KLANK]

# Suid-Afrika het die Internasionale Geregshof meegedeel die humanitêre ineenstorting in Gaza is nie die gevolg van konflik nie, maar ‘n doelbewuste strategie deur Israel om die Palestynse volk te vernietig. Die hof hoor vandag argumente oor Israel se optrede. President Cyril Ramaphosa se regsadviseur, Nokukhanya Jele, het op die tweede dag van verhore in Den Haag via ‘n tolk aan die hof gesê Israel skend sy pligte deur kollektiewe straf toe te pas:

ENG JeleOnStrategy