Skip to content

Popcru wil hê alle beskikbare hulpbronne moet aangewend word om vermiste konstabels op te spoor [KLANK]

# Die Polisie- en Gevangenisdiensvakbond, Popcru, het sy kommer uitgespreek oor die verdwyning van drie konstabel wat ontplooi is om aan operasie Vala umgodi deel te neem. Die vermiste beamptes was van Bloemfontein na Limpopo onderweg en is verlede Donderdag laas by ‘n Engen-vulstasie naby die Grasmere tolplaza op die N1-hoofweg opgemerk. Popcru se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê die polisie moet elke moontlike hulpbron aanwend om die vermiste beamptes op te spoor:

ENG RichardonPoliceOfficers