# Cosatu sê die opskorting van die 0,5-persent BTW-verhoging sal verligting vir miljoene werkers bring wat sukkel op kop bo water te hou met stygende lewenskoste. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het beslis die BTW-verhoging wat verlede maand aangekondig is, moet opgehef word, en dit voorkom dat op 1 Mei in werking tree. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê wat nou nodig is, is ‘n eenvoudige aanpassing van die begroting se bestedingstoewysings:
Cosatu sê die Hooggeregshof se beslissing oor BTW is ‘n verligting vir werkers- en middelklasfamilies [KLANK]
ENG MatthewonHighCourt