# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke het alle beskikbare brandbestrydingsbronne opgekommandeer nadat drie afsonderlike brande gistermiddag en gisteraand in die Tokai-gebied van Tafelberg Nasionale Park uitgebreek het. Twee brande is oornag onder beheer gebring, maar die derde een is steeds aktief. Dit brand tans in die rigting van Elephants Eye en die Gym Thickets. SANParks se woordvoerder, JP Louw, sê brandspanne probeer keer dat die vlamme na bome in die gebied versprei:
Brandbestryders beveg brand in Bo-Tokai, Kaapstad [KLANK]
ENG JPonTokai